Re: Lost Camera on WEG website2018-10-16T18:13:40+02:00

Explore Forums Discussions Photo Topics General Photography Chat Lost Camera on WEG website Re: Lost Camera on WEG website

Iain Power
Participant
Post count: 128

SD kaart De Hoop ( 0 antwoorde )
Ek het ‘n SD kaart vir ‘n digitale kamera opgetel by de Hoop, Richtersveld. Ek vermoed dit was mense van Malmesbury wat daar gekamp het 7-8 Oktober 2006. Die mans het ‘n rubberduck daar gehad. As iemand van sulke kampers weet, vra hulle om my te kontak by [email protected] Human Anderson

People Who Like Thisx

Loading...