debeerfc
Participant
Post count: 1

More Jan, Die Gimpro sal op beide deure pas.Ek ry n Landcruiser 100 series en het n ekstra clamp laat maak vir die agterdeur deur GIMPRO.Die Discovery se deure het nie die ronding nie en sal goed werk.Jy is welkom om my te kontak by 0824137446 .Ek woon op die Wesrand en as dit jou sal pas kan jy die Gimpro eers pas op jou voertuig. Groete Derek de Beer